Onrus en Geweld: 2012(1)

Authors

Keywords:

commentary

Abstract

Die skietdood van Reeva Steenkamp en die gewelddadige en wreedaardige verkragting en moord op ’n tienermeisie, Anene Booysen, beide in Februarie 2013, het geweld teen vroue weer eens in die openbare oog geplaas. Hoewel die regering van mening is dat alles wat moontlik gedoen kan word tans wel gedoen word; byvoorbeeld die omvattende reklameveldtog wat oor 16 dae strek, is daar geen aanduiding dat geweld teen vroue enigsins afgeneem het nie.

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

2023-09-12

How to Cite

du Plessis, Willemien, Juanita Pienaar, and Nic Olivier. 2013. “Onrus En Geweld: 2012(1)”. Southern African Public Law 28 (1):173-79. https://unisapressjournals.co.za/index.php/SAPL/article/view/14672.

Issue

Section

Journal Article