Onrus en Geweld: 2013 (2)

Authors

Keywords:

commentary, violence

Abstract

In die loop van Augustus 2013 het die Departement van Basiese Onderwys en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n ooreenkoms gesluit wat geweld in skole moet voorkom. Die oorspronklike ooreenkoms is reeds in 1 April 2011 onderteken, maar in Augustus 2013 is dit weer om simboliese redes onderteken. Die oorhoofse oogmerk van die ooreenkoms is om veiligheid in en by skole landwyd te bevorder. Hoe veiliger die skole, hoe meer positief is die omgewing vir leer en onderrig om in plaas te vind. Die ooreenkoms betrek alle leerders, ouers, polisielede en onderwysers om saam te werk om ’n veilige omgewing vir skoolgaande kinders te skep.

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

2023-09-13

How to Cite

du Plessis, Willemien, Juanita Pienaar, and Nic Olivier. 2013. “Onrus En Geweld: 2013 (2)”. Southern African Public Law 28 (2):399-424. https://unisapressjournals.co.za/index.php/SAPL/article/view/14709.

Issue

Section

Journal Article