Onrus en geweld: 2012

Authors

Keywords:

violence, commentary

Abstract

Suid-Afrika is tans 127ste uit 158 lande op ’n wêreldvredesindeks (www.visionofhumanity.org). In ses jaar het Suid-Afrika 29 plekke gedaal. Die indeks kyk onder meer na militêre besteding, geweld en respek vir menseregte. Suid- Afrika se buurlande (buiten Zimbabwe) lê onder die eerste 60 lande (sien ook Meyer ‘SA val ver op vredesindeks’ Beeld (2012-06-26) 13).

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

2023-09-14

How to Cite

du Plessis, Willemien, Juanita Pienaar, and Nic Olivier. 2012. “Onrus En Geweld: 2012”. Southern African Public Law 27 (2):576-86. https://unisapressjournals.co.za/index.php/SAPL/article/view/14760.