Onrus en geweld: 2010

Authors

Keywords:

violence

Abstract

Reeds voordat die amptelike jaarlikse statistiek bekend gemaak is, was daar groot onduidelikheid oor hoe dit hanteer behoort te word (Steenkamp ‘Misdaadstatistieke laat komitee kopkrap’ Die Burger (2010-05-19) 6). Verlede jaar was daar groot ontevredenheid toe die komitee statistieke agter geslote deure bekend gemaak het en dit eers drie uur later aan die media deurgegee het. Dié jaar se misdaadstatistieke is eers in September 2010 bekend gemaak.

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

2023-11-06

How to Cite

du Plessis, Willemien, Juanita Pienaar, and Nic Olivier. 2011. “Onrus En Geweld: 2010”. Southern African Public Law 26 (1):279-91. https://unisapressjournals.co.za/index.php/SAPL/article/view/15219.

Issue

Section

Commentary