Onrus en geweld: 2011

Authors

Keywords:

violence

Abstract

Die SAPD se 2010/2011 Misdaadsverslag van 8 September 2011 stel dat 2 071 487 ernstige misdade in 2010/11 geregistreer is. Die getal weerspieël ’n afname in die regering se teiken (daar was ’n 2.4% afname in vergelyking met die 2 121 887 ernstige misdade wat in die vorige finansiële jaar geregistreer was). Die verhouding ernstige misdade per 100 000 mense het met 3.7% afgeneem (van 4 302.1 tot 4 143.6). Meeste misdaadsyfers van die 2010/11 finansiële jaar het, in vergelyking met die 2009/10 finansiële jaar, gedaal (die volgende ratio statistieke dien as voorbeelde: moord met 6.5%, poging tot moord met 12.2%, roof met verswarende omstandighede met 12%, diefstal van ’n motor of motorfiets met 11.3% en winkeldiefstal met 12.7%).

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

2023-11-17

How to Cite

du Plessis, Willemien, Juanita Pienaar, and Nic Olivier. 2011. “Onrus En Geweld: 2011”. Southern African Public Law 26 (2):510-22. https://unisapressjournals.co.za/index.php/SAPL/article/view/15364.

Issue

Section

Journal Article