The Antinomies of Transgressive Gender Acts in Professor Jay’s Rap Music Video “Zali la Mentali” in Tanzania
Abstract
This article examines the transgressive gender acts in a rap music video by Tanzanian musician Professor Jay entitled “Zali la Mentali”. It argues that, on the one hand, this music video subverts established gender norms and the dominance of the male figure by representing a female character who displays more power and agency in comparison with her male counterpart while, on the other hand, it also participates in maintaining and propagating male centered gender norms.
Opsomming
Hierdie artikel neem oorskrydende geslagsoptredes onder die loep soos wat dit in ’n kletsrym-musiekvideo genaamd “Zali la Mentali” deur die Tanzaniese musikant Professor Jay uitgebeeld word. Dit voer aan dat, aan die een kant hierdie musiekvideo die aanvaarde geslagsnorme en die oorheersing van die manlike figuur ondermyn deur ’n vroulike figuur uit te beeld wat meer mag en agentskap openbaar in vergelyking met haar manlike eweknie, onderwyl, aan die ander kant, dit ook deelneem aan die handhawing en bevordering van mansgesentreerde geslagsnorme.
Metrics
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2018 JLS/TLW
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.