Toponyms in Poetry
Abstract
The authors examine the way a number of poets have used toponyms (place names) in their poems. The many diverse uses of toponyms include using them as vehicles for humour and satire, for their historical connotations, for their political import, to express pride in the motherland, to mark the routes of journeys, to map landscapes, and frequently simply for their musicality and sensuousness. A wide range of poets has been chosen – South African, British, and American – from the famous to the obscure. The toponyms in the poems come from many parts of the world, and also from a variety of languages. Two of the poems are written in Afrikaans and Zulu. The poems selected range from “high-density” poems, with one consisting entirely of place names, to “low-density” poems, one of them featuring a single name and one that does not mention a single one. Most of the poems discussed in this article were written as poems, while two were written originally as songs, and one sequence of place names is taken from the Old Testament.
Opsomming
Die skrywers ondersoek die manier waarop verskeie digters toponieme (plekname) in hulle gedigte gebruik het. Die verskeie uiteenlopende gebruike van toponieme sluit in: gebruik as middel vir humor en satire, vir hul historiese betekenisse, vir hulle politieke belangrikheid, om trots in die moederland to betuig, om die roete van ’n reis uit te merk, om ’n landskap te karteer, en soms net vir hulle welluidendheid en sintuiglikheid.
’n Breë reeks digters is gekies – Suid-Afrikaans, Brits en Amerikaans – van die welbekende tot die onbekende. Die toponieme in die gedigte kom van baie dele van die wêreld, asook uit verskeie tale. Twee van die gedigte is in Afrikaans en in Zoeloe geskryf. Die gedigte wat gekies is, wissel van “hoë-digtigheid” gedigte, waarvan een net uit plekname bestaan, tot “lae-digtigheid” gedigte, waarvan een net een pleknaam insluit, en nog een geen name noem nie. Die meeste van die gedigte wat in hierdie artikel bespreek word, is oorspronklik as gedigte geskryf, terwyl twee van hulle oorspronklik as liedjies geskryf is, en een reeks name is uit die Ou Testament geneem.
Metrics
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2016 JLS/TLW
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.