Double Entendre: Listening for Angels
Abstract
This article is an interpretation of the figure of the double across several of J.M. Coetzee’s works. It argues that the double serves principally as a metaphor for meaning and investigates the way in which Coetzee’s works position themselves on the threshold of meaning, exploring how literary characters enter into, or remain excluded from, a world of discourse and representation. The peculiar and para-doxical narrative space Coetzee creates is one peopled by lives without stories, one where “life” and “story” or “meaning” seem to be mutually exclusive categories. Coetzee explores how lives ostensibly outside meaning become storied. This advent of meaning, or passage into meaning, I suggest, is also a metonymy for the passage of extradiscursive and extraliterary characters into history, into literature and into truth. By positioning his characters at the boundaries of meaning, and interrogating the “conditions of messengerhood”, Coetzee is able to express his ambivalence about the success or even the possibility of such passages.
Opsomming
Hierdie artikel verskaf ’n interpretasie van die figuur van die dubbelganger in verskeie werke deur J.M. Coetzee. Dit word betoog dat die dubbelganger hoof-saaklik ’n soort beeldspraak vir betekenis is. Ek kyk hoe die werke van Coetzee ’n plek inneem op die drempel van betekenis, en hoe letterkundige karakters ingesluit word in of miskien selfs uitgesluit word van ’n wêreld van diskoers en voorstelling. Die snaakse en paradoksale verhaalruimte wat Coetzee skep word ’n ruimte bevolk deur lewens sonder storie, ’n ruimte waar “lewe” en “verhaal” of juis “betekenis” as onverenigbare toestande beskou word. Coetzee ondersoek presies hoe die wat oënskynlik buite betekenis woon, wel betekenis word. Hierdie aankoms van, of deurvaart na, betekenis dien ook as metonimie vir die deurvaart van ekstra-diskoersiewe en buiteliterêre karakters na geskiedenis, literatuur en waarheid. Deur die plasing van sy karakters op die grense van betekenis en deur die ondersoek na die “omstandighede van boodskappery” kan Coetzee sy ambivalensie uitspreek oor die vervulling of selfs die moontlikheid van sulke vaarte.
Metrics
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2009 JLS/TLW
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.