Coetzee’s Queer Body
Abstract
The first half of this essay explores the lineaments of dissident or queer desire that Coetzee’s work traces post-1989, almost as if in response to the “liberation” of the discourse of love that was meant to follow the fall of apartheid. In its second half, the essay suggests that, far from being liberatory, queer desire in the later Coetzee, and especially in Elizabeth Costello (2004), balks from an identification with otherness, especially where that otherness takes on womanly form, instead collaborating with misogyny.
Opsomming
Die eerste helfte van hierdie opstel ondersoek die wesenstrekke van dissidente of vreemde begeerte wat Coetzee sedert 1989 in sy werk naspoor – bykans as ’n reaksie op die “bevryding” van die diskoers van liefde wat veronderstel was om op die val van apartheid te volg.
In die tweede helfte van die opstel word daar gesuggereer dat die vreemde begeerte by die latere Coetzee hoegenaamd nie bevrydend werk nie, maar in werklikheid wegskram van identifisering met die ander/andersheid, veral in die geval waar hierdie ander/andersheid die vorm van ’n vrou aanneem, in welke geval daar eerder oorgehel word na misoginie. Dit is veral die geval in Elizabeth Costello (2004).
Metrics
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2006 JLS/TLW
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.