Eksperiment en intertekstualiteit in Niggie
Abstract
This article focuses on the creative adaptation of Anglo-Boer-War material in Ingrid Winterbach’s Niggie [Cousin] (2002) with specific reference to the Oorlogsdagboek van Jan F.E. Celliers, 1899-1902 [War Diary of Jan F.E. Celliers, 1899-1902] (1978). A fascinating substratum of ironic commentary arises as an extra dimension in the novel as a result of the subtly suggested comparison of South African issues and perspectives a century ago with the post-1994 South Africa concerns. Topics to be discussed are the intervention debate, the evolution debates, the role of the intellectual amidst less educated people, racial issues and the theory that the character Japie Stilgemoed, in Niggie, is actually based on the poet Jan F.E. Celliers.
Opsomming
Hierdie artikel fokus op die kreatiewe verwerking van Anglo-Boereoorlog materiaal in Ingrid Winterbach se Niggie (2002) met spesifieke verwysing na die Oorlogsdagboek van Jan F.E. Celliers, 1899-1902 (1978). Uit die jukstaponering van een tydsgewrig teenoor 'n ander (die twintigste eeu versus die een-en-twintigste eeu) ontstaan 'n ideologiese onderlaag van ironiese kommentaar op sowel die Suid-Afrikaanse verlede as die hede. Onderwerpe onder diskussie sluit in die intervensiedebat, die evolusiedebatte, die rol van die intellektueel onder eenvoudige mense, rasse-kwessies en die teorie dat die karakter Japie Stilgemoed, in Niggie, eintlik op die digter Jan F.E. Celliers gebaseer is.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2023 JLS/TLW

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.