Remembering the Self: Fragmented Bodies, Fragmented Narratives Marlene van Niekerk's Triomf andAgaaf

Authors

Abstract

This article explores the significance of the motif of bodies in fragments in Marlene van Niekerk's Triomf (1999) and Agaat (2006). It argues that van Niekerk's protagonists "speak" of their trauma primarily through their wounded bodies. The correlation between corporeal and narrative fragmentation is explored to determine whether remembering (or re-membering) can prove salutary. In both Triomf and Agaat, it is only when characters are faced with the irrefutable evidence of trauma as wrought upon one another's bodies that they are forced to reckon with the truth of their familial narratives. Their fragmented bodies belie any "saving perspective" (van Niekerk 1999: 175), which might gloss over such horror. While Louise Bethlehem proposes that the scar is the "amanuensis of violence" (2006: 83), this article seeks to investigate whether there is anything potentially empowering in the revelation of scars, regardless of their origin. It considers how intimate relationships are impli­cated in working through the embodied experience of trauma and whether recognition might provide an alternative narrative of healing to the confessional mode. Van Niekerk's novels present neither easy solutions to the experience of trauma nor a false sense of closure. Nevertheless, the texts insist that trauma must be confronted, and that such a confrontation is possible only via the medium of the body. Finally, this piece considers whether Maurice Blanchot's account of the liberating potential of the fragment might provide pertinent insight into the absence of a coherent narrative of the healed body.

 

Opsomming
In hierdie artikel word die belang van die gefragmenteerde liggaam as motief in Marlene van Niekerk se Triomf (1999) en Agaat (2006) ondersoek. Die artikel voer aan dat Van Niekerk se protagoniste primer vanuit hulle gewonde liggame van hulle trauma "praar. Die verband tussen liggaamlike en narratiewe fragmentasie word ondersoek om vas te stel of om te onthou (ook om ledemate of fragmente weer aan te heg, om te "re-member"), beskou kan word as 'n vorm van genesing. In beide Triomf en Agaat is dit eers wanneer karakters met die onmiskenbare bewyse van trauma op hulle liggame gekonfronteer word, dat hulle gedwing word om die waarheid van hulle familienarratiewe te konfronteer. Met sulke gefragmenteerde liggame is daar nie sprake van enige "reddende perspektier (Van Niekerk 1999: 175) wat die afgryslikheid kan verbloem nie. Louise Bethlehem voer aan dat die letsel die "amanuensis van geweld" is (2006: 83), en gevolglik poog hierdie artikel om te bepaal of daar iets is wat potensieel bemagtigend is in die toon van letsels ongeag hoe hulle toegedien is. Hoe intieme verhoudinge betrek word by die verwerking van die lyflike belewenis van trauma, en of herkenning, eerder as belydenis, kan dien as 'n alternatiewe vorm van genesing word bekyk. Van Niekerk se romans bied nie 'n maklike oplossing vir die ervaring van trauma of 'n vals gevoel van afsluiting nie. Ten spyte hiervan dring die tekste daarop aan dat trauma gekonfronteer word en dat konfrontasie slegs moontlik is deur die liggaam as medium. Ten slotte bepaal hierdie artikel of Maurice Blanchot se verslag van die fragment se bevrydende potensiaal insig hierin kan bied by gebrek aan 'n samehangende narratief van die geneesde liggaam.

 

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

2013-06-01

How to Cite

Buxbaum, Lara. 2013. “Remembering the Self: Fragmented Bodies, Fragmented Narratives Marlene Van Niekerk’s Triomf AndAgaaf”. Journal of Literary Studies 29 (2):19 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/14251.

Issue

Section

Articles