Home as Postcolonial Trope i11 tl1e Fiction of V.S. Naipaul
Abstract
JanMohamed (1992), in his work on the postcolonial literature of migrants, argues that their "positionality [as) specular border intellectuals" is not merely the combination of initial dislocation, together with a Western education that rules out the possibility of "gregarious acceptance" of any new home culture, but that "homelessness cannot be achieved without multiple border crossings or without a constant, keen awareness of the politics of borders" (1992: 112).
Through their migration as specular border intellectuals, a new form of community becomes possible, a community of individuals Bhabha terms the "unhomely"; a new internationalism, a gathering of people in the Diaspora: "To live in the unhomely world, to find its ambivalences and ambiguities enacted in the house of fiction, or its sundering and splitting performed in the work of art, is also to affirm a profound desire for social solidarity" (1992: 18 ).
This article offers an analysis of the house (of fiction) and home as a postcolonial trope characteristically problematised by Naipaul, who shows that while offering some intellectual and cultural possibilities, finds that these are nevertheless endangered and delimited by the possibilities afforded in a globalised world.
Opsomming
In sy werk oor die postkoloniale migranteliteratuur voer JanMohamed (1992) aan dat die posisie van migrante as "reflekterende intellektuele op die grensgebied" nie bloot 'n kombinasie is van aanvanklike verplasing en 'n Westerse opvoeding wat die moontlikheid van 'n gewillige aanvaarding van enige nuwe tuiskultuur is nie, maar dat "ontheemdheid slegs deur middel van talle grensoorskrydings sender 'n konstante, uitgesproke bewussyn van die politiek van grense bereik kan word" (1992: 112; vertaling A. Visagie ).
Deur hulle migrasie as reflekterende intellektuele op die grensgebied word 'n nuwe gemeenskapsin moontlik, 'n gemeenskap van individue wat Bhabha beskryf as die "Unheimliche", 'n nuwe internasionalisme, 'n samevoeging van mense in die diaspora: "Om in die unheimliche wereld te woon, om die ambivalensies en ambigu"iteite van hierdie wereld in die domein van die fiksie terug te vind, of die verwydering en gespletenheid hiervan in die domein van die kunste tot uitvoering te bring, is tegelykertyd ook die bevestiging van 'n diepliggende verlange na sosiale eensgesindheid" (1992: 18. vertaling A. Visagie)
Hierdie artikel bied 'n analise van die huis (van fiksie) en die tuiste as 'n postkoloniale troop wat gereeld deur Naipaul geproblematiseer word. Naipaul dui aan dat hoewel die huis/tuiste 'n aantal intellektuele en kulturele moontlikhede open, hierdie moontlikhede nietemin bedreig en beperk word deur die moontlikhede wat deur die geglobaliseerde wereld veroorloof word.
Metrics
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2010 Robert Balfour
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.