Affirming Human Bonds in a Time of Crisis - A Central Action of Euripides' Heracles?
Abstract
Amongst the most troublesome of classical tragedies is the Heracles by Euripides. Interpreters are puzzled by its form, its structure, its jarring transition, and its ending. However, not only are its innovative meta-theatrical devices instructive of Euripides' experimentation with the tragic genre; recently, Katherine Riley (2008) has revisited its performance history, and her comment that it resurfaces at pivotal moments of historical importance may engender a proposal that it contains a message that is significant for our time, if not, indeed, for all time.
Opsomming
Euripides se Herakles is een van die mees problematiese klassieke tragedies. lnterpreteerders krap kop oor die vorm, die struktuur, die ontstemmende oorgang en die slot daarvan. Dis egter nie slegs die innoverende meta-teatrale middele wat mens insig gee in Euripides se eksperimentering met die genre van die tragedie nie. Katherine Riley (2008) het die opvoergeskiedenis van hierdie tragedie weer ondersoek en haar kommentaar dat dit op deurslaggewende oomblikke van geskiedkundige belang weer op die toneel verskyn, kan 'n voorstel inhou dat dit 'n boodskap bevat wat belangrik is vir ons tyd - indien nie weliswaar vir alle tye nie.
Metrics
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2010 JLS/TLW
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.