Writing into Byron's Don Juan (Canto 9). The aporia of practice.

Authors

Abstract

The point d'appui of this exercise is the presumptuous attempt at uncovering, and the inhering failure to add to, the Byronic text, on our part. The insertion of a wishful, supple­mentary text into a tergiversating text is seen as a continuing process of becoming: moving fingers writing, and having written, moving on. This aporiacal practice, in a brief overview of selected theories, is delineated as being contrary to modern literary theoretical desires for 'full-fill-ment' and ontology before the Derridean divarication. Derrida's dialectic of denial and deferral appears, however, to have been prologized in literature, notably by Byron. Canto 9 of Don Juan is seen to be an effective prothesis (rather than a merely wishful prosthesis) of Derridean reductions of pretensions at probity and the rigorous referentiality of a transcendentalised, hierarchical telos. This interrogation of Canto 9 is not 'deconstruc­tion-as-technique' but an exploration of Byron's own deconstructive attempts at 'resituat­ing' a 'proem' (Canto 9.2 2.2): a prelude, which can only be a prelude to a prelude ... to a prelude to the longed for ontology: the (?) poem (?).

Opsommlng
Die doel van hierdie 'vingeroefening' is tweeledig van aard: Eerstens is dit 'n enigsins aanmaligende poging tot verklaring van 'n Byronse teks, en tweedens die doodgebore poging tot byvoeging tot hierdie teks. Die invoeging van 'n wensdenkerige, supplementere teks in 'n rondspringend-ontwykende 'hoof'-teks, word gesien as 'n aaneenlopende proses van wording: met elke opeenvolgende woord, elke nuwe bydrae, word nuwe vistas ge­open. Hierdie skepliese praktyk word in 'n kort oorsig aangedui as 'n teenstelling met die moderne, teoretiese soeke na vervulling en ontologiese verklarings in die letterkunde voor die Derrideaanse vertakking plaasgevind het. Die dialekliese metode van Derrida wat op ontkenning en verkenning berus, lyk egter asof dit in die letterkunde deur veral Byron voorafgese is. Canto 9 van Don Juan word gevolglik gesien as 'n effektiewe voorganger (eerder as 'n kunsmatige protese) van Derrida se kritiek op sogenaamde literere objektiwi­teit, en volgehoue verwysings na 'n getransendentaliseerde, hierargiese telos. Hierdie ondersoekende blik geskied nie deur die oe van die 'dekonstruksie-as-tegniek' nie, maar is eerder 'n verkenning van Byron se eie dekonstruktiewe pogings om 'n 'proem' (Canto 9.2 2.2) te plaas. Cit kan alleenlik 'n voorspel wees: 'n inleiding tot 'n inleiding ... tot 'n inleiding, totdat die verlangde spel, nl. die (?) gedig (?), hopelik gerealiseer word.

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

1985-07-01

How to Cite

Rumboll, Frank. 1985. “ The Aporia of Practice”. Journal of Literary Studies 1 (3):17 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/16045.