Literatuur uit die lewe: Andre Jolles se Einfache Formen

Authors

Abstract

In this article the simple forms of Andre Jolles are viewed from a 'modern' perspective. His theory of basic language structures that develop from submerged and collective mental processes active in all societies and the manifestation of these structures in more complex structures, the simple forms (Einfache Formen), is analysed and discussed. The legend as a simple form is discussed at length and the other simple forms are merely mentioned. Similarities between Jolles' theory and contemporary literary theories are indicated, as well as the manifestation of certain aspects of the simple forms in modern texts. In conclusion the relation between the simple forms and the archetypal and ritual aspects of the novels of Etienne Leroux is discussed.

 

Opsomming
In hierdie artikel word daar opnuut gekyk na Andre Jolles se teorie oor die sg. Einfache Formen. Die doel is om vas te stel of hierdie teorie nog enige geldigheid besit en 'n doel kan dien in die kontemporere literatuurwetenskap. Jolles se siening van basiese 'taalge­bare' of taalkonstruksies wat uit bepaalde geestesaktiwiteite voortkom en wat gemanifes­teer word in komplekse taalstrukture wat hy eenvoudige vorme noem, word verduidelik. Een van die eenvoudige vorme, die legende, word uitvoerig bespreek en die ander slegs kortliks toegelig. Raakpunte tussen Jolles se teorie en sekere kontemporere litera­tuurwetenskaplike teoriee word aangetoon. Die voorkoms van die eenvoudige vorme in hedendaagse taaltekste en ander tekste word aangetoon en ten slotte word daar kortliks gekyk na die verband tussen die eenvoudige vorme en Etienne Leroux se romans.

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

1985-10-01

How to Cite

du Plooy, Heilna. 1985. “Literatuur Uit Die Lewe: Andre Jolles Se Einfache Formen”. Journal of Literary Studies 1 (4):18 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/16102.

Issue

Section

Articles