Die struktuur van die allegorie

Authors

Abstract

This discussion focuses on three aspects in the development of allegory. As a result of its religious origin, the most important allegorical codes are travel and battle. The date of origin, however, is undeterminable. Fulgentius's use of the Aeneas as basic pattern for his sixth-century Continentia Vergiliana marks a further milestone in the development of allegory. During the Middle Ages, Good and Evil in allegorical moralities are portrayed ethically and didactically by symbolic characters. Etymologically, the prefix allows in the word allegory inverts the sense. The allegory thus says one thing which means something else (a/los). Allegory is therefore primarily a modus operandi that is characterised by its infrastructure (root pattern, threshold text, the reaction of the recipient). Three types of allegory may be distinguished according to their manner of origin: personified, parallel, and vertical allegory.

 

Opsomming
In die bespreking word drie momente in die ontwikkelingsgang van die allegorie uitgelig. As gevolg van sy religieuse ontstaansbodem is die belangrikste allegoriese kodes die reis en die kryg en is 'n ontstaansdatum onbepaalbaar. 'n Verdere baken is Fulgentius se gebruik van die Aeneas as grondpatroon vir sy Continentia Vergiliana (sesde eeu). Tydens die Middeleeue word Goed en Kwaad in die allegoriese moraliteit sedelik-didakties deur sinnebeeldige karakters uitgebeeld. Etimologies keer die voorvoegsel (allos) in die woord allegorie 'n betekenis om. Die allegorie se dus een ding wat iets anders (allos) beteken. Daarom is die allegorie in die eerste plek 'n modus/werkwyse wat deur sy onderbou (grondpatroon, drumpelteks, die reaksie van die resipient) getipeer word. Orie soorte allegoriee word, na aanleiding van die wyse waarop hul tot stand kom, onderskei: personi­fikasie-, parallelle- en vertikale-allegorie.

Downloads

Published

1986-07-01

How to Cite

Coetser, J.L. 1986. “Die Struktuur Van Die Allegorie”. Journal of Literary Studies 2 (2):12 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/16267.

Issue

Section

Articles