'Vakansiebrief' - dekonstruksie van 'n dekonstruksie-/dekonstruktiewe lesing

Authors

  • Ia van Zyl Windhoek Teaching college

Abstract

The article comments on an article by Hein Viljoen, '"Vakansiebrief' -'n dekonstruksie·/ dekonstruktiewe lasing' (JLS 1 (4)). It argues that Viljoen, having postulated that it is in the nature of deconstructive reading that a poem can have no definitive meaning, undermines his own approach by adopting a fixed meaning for 'Vakansiebrief'. Using two possible seme-analyses, the article offers an interpretation of the poem that differs radically from that which forms the basis of Viljoen's 'Deconstructive' reading. It continues to examine Viljoen's assumption that identifying 'Derridean' themes in a poem is to be equated with a deconstructive reading. Such an approach, it is suggested, is more typical of Structuralism. In conclusion the question is raised whether a method that can lead to such far-fetched interpretation has any real value for literary analysis.

 

Opsomming

Die artikel lewer kommentaar op 'n bydrae deur Hein Viljoen, getitel '"Vakansiebrief" -'n dekonstruksie•/dekonstruktiewe lasing' (TLW 1(4)). Daar word aangevoer dat Viljoen sy uitgangspunt ondermyn deur uit te gaan van sy eie stuitende interpretasie van die gedig. Volgens Viljoen le dit juis in die aard van die dekonstruktiewe lesing van 'n gedig dat tot geen sluitende interpretasie gekom kan word nie. Daar word d.m.v. twee moontlike seemanallses tot 'n interpretasie van die gedig gekom wat lynreg verskil van die interpre• tasie wat die basis vorm van Viljoen se dekonstruktiewe lasing. Viljoen se opvatting dat die uitwys van 'Derridiaanse' temas in 'n gedig neerkom op 'n dekonstr'uktiewe lesing daarvan, word in twyfel getrek. Daar word aangevoer dat so 'n ontleding eerder by die metodes van die Strukturalisme aansluit. Die vraag word ten slotte gevra of die dekonstruksie, wat tot dergelike interpretatiewe eksesse kan aanleiding gee, enige waarde vir die letterkundige analise het.

 

Downloads

Published

1986-11-01

How to Cite

van Zyl, Ia. 1986. “’Vakansiebrief’ - Dekonstruksie Van ’n Dekonstruksie-/Dekonstruktiewe Lesing”. Journal of Literary Studies 2 (3):20 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/16485.

Issue

Section

Articles