Ideology and the study of South African English poetry

Authors

Abstract

Ideology is intricated in South African English poetry and its critical reception in complex ways that demand ongoing examination. In this study I approach the subject along·three lines of inquiry. In the first section, I trace the development of a materialist critical practice up to the recent challenge it encounters in the work of Michael Chapman. In the second section, I attempt to shift this debate onto new ground by reformulating the concept of ideology in post-modernist terms as a discursive practice rather than, as traditionally conceived, an autonomous body of ideas. In the final section, which forms the bulk of my study, I apply this discursive understanding of ideology to a reading of select poems by English-speaking white South Africans, from Pringle to Butler.

Opsomming
ldeologie is in die Suid-Afrikaanse Engelse poesie verwikkeld op komplekse maniere wat slegs deur voortdurende ondersoek aan die lig gebring sal kan word. In hierdie studie word op drie terreine van ondersoek gekonsentreer. In die eerste afdeling word die ontwikkeling van 'n materialisliese kriliese praktyk in Suid-Afrika geskets tot en met die resente be­vraagtekening daarvan in die werk van Michael Chapman. In die tweede afdeling word probeer om die fokus van die debat te verskuif deur die konsep van ideologie in postmo­dernistiese terme te herformuleer as 'n diskursiewe praktyk in plaas van 'n butonome stel idees soos dit tradisioneel beskou is. In die laaste afdeling, wat die grootste gedeelte van die studie beslaan, word hierdie diskursiewe opvatting oor ideologie ge"illustreer aan die hand van uitgesoekte gedigte deur blanke Engelssprekende Suid-Afrikaanse digters van Pringle tot Butler.

Downloads

Published

1987-12-01

How to Cite

Klopper, Dirk. 1987. “Ideology and the Study of South African English Poetry”. Journal of Literary Studies 3 (4):27 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/16796.

Issue

Section

Articles