"... 'n skone spieel, gekraak, gebreek ..." Breyten Breytenbach se "bespieelende notas van 'n roman" (1983) as 'n versplintering van 'n tradisie:
"Hy het, kan jy maar se, die mantel van verstarring en konvensie van die werk gestroop sodat die beentjies weer mag glinster (198).
Abstract
"... 'n skone spieel, gekraak, gebreek ..."
Breyten Breytenbach se "bespieelende notas van 'n
roman" (1983) as 'n versplintering van 'n tradisie:
"Hy het, kan jy maar se, die mantel van verstarring
en konvensie van die werk gestroop sodat die beentjies weer mag glinster (198).
Summary
Breyten Breytenbach's Mouroir (1983) is read as a literary event within the tradition of the Afrikaans novel ("tradition" to be understood according to T.S. Eliot's usage). Reconstructions are attempted of this "tradition", of the state of the Afrikaans novel in 1983, and of the experience of the reader of Mouroir, ca. 1983. Mouroir is found to subvert ("crack") the conventions of the novel as genre, as well as the tradition of the Afrikaans novel. Thereby, it becomes part of a spate of narrative texts, ca. 1983, which can be regarded as post-modernistic.
Opsomming
Breyten Breytenbach se Mouroir (1983) word gelees as literere gebeurtenis binne die tradisie van die Afrlkaanse roman ("tradisie" soos deur T.S. Eliot gebruik). Daar word dus rekonstruksies gemaak van die "tradisie", van die stand van die Afrikaanse roman random 1983, en van die waarskynlike leeservaring van die leser van Mouroir, ca. 1983. Mouroir word bevind as 'n poging om die konvensies van die roman as genre en die tradisie van die Afrikaanse roman te ondermyn (te "Versplinter"). Daarin sluit dit egter aan by ander verhalende tekste in Afrikaans wat, rondom 1983, as post-modernisties beskou kan word.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 1988 JLS/TLW

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.