Ruimte in die drama: 'n uitgebreide terminologie
Abstract
In discussions of space in plays the terms used are usually vague and general. In this paper an attempt is being made to provide more appropriate terms, especially as pertains to descriptions of space in the radio play. Stemming from the well-known usage of "mimetic • space", a difference is here being established between physlo-mimetic and psychomimetic space; the latter dealing with the mimetic presentation of a charcter's image of a certain space, e.g. dreams.
Diegetic space is also more closely defined, and divided into periods (e.g. present, historical and prospective). Further useful terms are psycho-, socio- and textual diegesis.
The terminology explicated in this article is equally useful for theatre, radio and television plays.
Opsomming
In besprekings van ruimte in die drama word daar gewoonlik van vae, algemene terme gebruik gemaak. In hierdie artikel word gepoog om 'n meer omvattende terminologie, gebaseer op bestaande terme, daar te stel.
Die ruimte word aanvanklik verdeel in mimetiese (voorgestelde) en diegetiese (bespreekte) ruimtes. Op mimetiese vlak word daar 'n onderskeid getref tussen fislese en psigiese mimese. In die diegese word onderskei tussen tydsvlakke (byvoorbeeld teenwoordig, histories en prospektief) en daar is verdere onderskeid moontlik tussen psigiese, sosio- en tekstuele diegese.
Hierdie terminologie is ontwikkel ter wille van beskrywing van ruimte in die radiodrama, maar is ook bruikbaar by bespreking van verhoog- en televisiedrama.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 1989 Salome Louw

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.