Komas uit 'n bamboesstok: enkele Freudiaanse perspektiewe

Authors

Abstract

In this article, D.J. Opperman's last volume of poetry, Kamas uit 'n bambaesstak, is examined by using a Freudian reading strategy. Two texts in particular were examined, viz. "My Pappa vra lastige vrae" and "My vrou die koop 'n bobbejaan". These texts were chosen to illustrate the poetic expression of Freud's stages of infantile sexuality as experienced by the convalescing man in a state of regression and to illustrate the Freudian myth of penis envy, seen from 'n feminist viewpoint. The latter is undertaken with theoretical reference to Juliet Mitchell and Karen Horney.

 

Opsomming
Die artikel ondersoek D.J. Opperman se laaste digbundel, Kamas uit 'n bambaesstak, met behulp van 'n psigoanalitiese Freudiaans-georienteerde leesstrategie. Twee spesifieke tekste wat gelees word, is "My Pappa vra lastige vrae" en "My vrou die koop 'n bobbejaan". Hierdie tekste is ender meer geselekteer om twee bepaalde Freudiaanse konsepte te illustreer, naamlik die stadia van infantiele seksualiteit soos beleef deur die herstellende man in die teks, asook die Freudiaanse penisnyd-mite, deals gesien vanuit 'n feministiese invalshoek met teoretiese verwysing na Juliet Mitchell en Karen Horney.

Author Biography

M.L. Crous, University of KwaZulu-Natal

M.L. Crous is verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Natal (Durban). Hy publiseer onder meer artikels oor die poesie van Joan Hambidge en doen navorsing oor feministiese literatuurteorie, psigo­analise en kwessies rondom gay literatuur.

Downloads

Published

1990-06-01

How to Cite

Crous, M.L. 1990. “Komas Uit ’n Bamboesstok: Enkele Freudiaanse Perspektiewe ”. Journal of Literary Studies 6 (1/2):8 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/18927.

Issue

Section

Articles