"Sondag van 'n kind" in Lacaniaanse konteks

Authors

Abstract

This article is a reading of the letter of Opperman's poem "Sondag van 'n kind" (A child's Sunday) through different convolutions. Firstly I follow a few threads through Lacan's labyrinth. Then I tread Strydom·s spoor through the poem, also seeking out the sunken intertext, viz. the Bible. The letter leads us on to Freud's family romance and Girard's mimetic desire and scape-goating rituals, returning us eventually to Lacan's desire of the Other and the development and splitting of the subject.

 

Opsomming
Hierdie artikel is 'n lesing van D.J. Opperman se gedig "Sondag van 'n kind" op die letter af deur verskillende wendings heen. Eers volg ek 'n paar draadjfes deur die labirint van Lacan se werk heen. Daarna trap ek Strydom se spoor, maar probeer ook die versonke interteks, die Bybel, lees. Die letter lei ons verder na Freud se familieroman en na Girard se mimetiese begeerte en die sondebokritueel, wat ons weer terugbring by Lacan se begeerte van die Ander en die genese en gespletenheid van die subjek.

Author Biography

Hein Viljoen, North-West University

Hein Viljoen is medeprofessor in die departement Algemene Taal- en Literatuur­wetenskap aan die PU vir CHO. Sy belangstellings is hoofsaaklik hedendaagse tendense in die literere teorie, die moderne Suid-Afrikaanse letterkunde en die Afrikaanse poesie. Hy het al 'n hele paar artikels op hierdie terreine gepubliseer, asook 'n boek, Die Suid-Afrikaanse romansisteem anno 1981. 'n Digbundel van Horn, Waterkristal, het in 1982 verskyn.

Downloads

Published

1990-06-01

How to Cite

Viljoen, Hein. 1990. “‘Sondag Van ’n Kind’ in Lacaniaanse Konteks”. Journal of Literary Studies 6 (1/2):7 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/18929.

Issue

Section

Articles