Marxism and Deconstruction
Abstract
This paper explores some similarities and differences between Marxism and deconstruction. This is done by looking at how terms such as text, history, politics, and revolution are used within these two paradigms. In all these cases, deconstruction succeeds in producing a broader frame of reference. The crucial differences between these paradigms are the following: the method of explanation differs from the strategy of irony; totalisation (based on the assumption that the key to the mystery of history has been discovered) differs from pluralisation (based on the assumption that a variety of approaches to a text is possible); and the program of revolutionary action differs from a transformative strategy that succeeds to transforming revolutionary thinking into a continuous activity and which can therefore never claim finality.
Opsommlng
In hierdie artikel word sommige van die ooreenkomste en verskille tussen Marxisme en dekonstruksie bespreek. Dit word gedoen deur te kyk na die verskillende maniere waarop binne hierdie paradigmas terme soos teks, geskiedenis, politiek en rewolusie beskou word. Met behulp van voorbee!de word aangedui hoe dekonstruksie in a! hierdie gevalle daarin s!aag om 'n ruimer betekenis aan die betrokke woorde te gee. Die belangrikste verskille tussen die twee standpunte hou verband met die volgende teenstellinge: die metode van verklaring teenoor die strategie van ironie; totalisering (omdat die sleutel tot die geheim van die geskiedenis ontdek is) teenoor pluralisering (omdat die geldigheid van verskillende invalshoeke tot die verstaan van 'n teks aanvaar word); program van rewolusionere handeling teenoor transformatiewe strategie wat daarln slaag om van rewolusiont,re denke 'n voortgaande aktiwiteit te maak en wat dus nooit op finaliteit aanspraak kan maak nie.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 1990 Johan Degenaar

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.