Wat is 'n Marxistiese benadering tot die letterkunde?

Authors

Abstract

A more inclusive view of a Marxist approach to literature than one which merely opposes it to other known theories is proposed.
A Marxist approach to literature includes, amongst others, a critique of ideology, which unmasks the ways in which bourgeois ideology maintains itself. It also offers an explanatory model for understanding literary phenomena in terms of their relations to the rest of society. A Marxist approach entails, moreover, not merely academic analysis but also the practice of changing society.
A dialectical approach is proposed in terms of which Marxism is not elevated to dogma. The Marxist approach put forward here is not one which prescribes to writers and theoreticians. It poses challenges, however, and because of the problems it focuses upon, one could expect it to play a key role in this country during its process of change.

 

Opsomming
Daar word geargumenteer vir 'n breer opvatting van 'n Marxistiese literatuurbeskouing as een wat dit bloot in opposisie tot ander bekende benaderings stel.
'n Marxistiese literatuurbenadering behels onder andere ideologiekritiek, wat die wyse waarop bourgeois ideologie gehandhaaf word, ontmasker. Dit bied egter ook 'n ver­klarende model waarvolgens literêre verskynsels verstaan kan word in terme van die wyse waarop dit met die res van die maatskappy in verband gebring word. Verder is 'n Marxistiese benadering nie bloot 'n akademiese analise nie, maar hou dit verband met 'n praktyk van verandering.
Daar word geargumenteer ten gunste van 'n dialektiese benadering waarvolgens die Marxisme nie verhef word tot dogma nie. Die Marxistiese benadering wat hier voorgestel word, skryf ook nie aan skrywers voor nie. Dit bied egter uitdagings aan skrywers en teoretici, en vanweë die vraagstukke waarop dit fokus, kan verwag word dat dit 'n sleutelrol gaan speel in hierdie land waarin verandering aan die orde van die dag is.

 

Author Biography

Wilhelm Liebenberg , University of the Witwatersrand

Wilhelm Liebenberg bet sy doktoraal behaal aan die Rijksuniversiteit, Utrecht en is tans lektor in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand. Hy bet verskeie artikels oor dekon­struksie, postmodernisme en ideologiekritiek gepubliseer. In 1989 bet hy deelgeneem aan 'n UNESCO seminaar oor postapartheid-kultuur.

Downloads

Published

1990-09-01

How to Cite

Liebenberg , Wilhelm. 1990. “Wat Is ’n Marxistiese Benadering Tot Die Letterkunde? ”. Journal of Literary Studies 6 (3):9 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/19387.

Issue

Section

Articles