Grondliggende algoritme vir postmodemisme

Authors

Abstract

In this article it is proposed that a dominant mode of postmodernism be typified as topological. It is argued that topology results from a rejection of legitimation by a Zero-2 logic, which is seen to underlie postmodernism. In the case of fiction, such a rejection implies that the basic principles of traditional fiction, that is, the notions of "mimesis" and the possibility of "self-sufficient assessment of meaning", are rejected. As a result of such a rejection of "fixed points", a relativistic shift occurs in modernism whereby the text becomes "floating". This, in turn, leads to its topological transformation in postmodernism. It is a topology which is generated by the biopetic system which is inherent to the process of the text.
Topology can be explained with reference to the "Klein" form since this model clearly shows how the topological nature of fiction should be sought in the transgression of borders. Deconstruction of the borders between fiction and reality results in the formation of the topological subject and implicates the process of topological invagination; the blurring of historic and spatial borders leads to the formation of topological zones; even the dialogistic discourses within the text are seen to overlap topologically.

 

Opsomming
In hierdie artikel word 'n dominante modus van postmodernisme as topologies getipeer. Die topologie ontstaan as gevolg van die verwerping van legitimasie deur die logika wat hier as grondliggend aan postmodernisme aangebied word, naamlik die Zero-2-logika. Vir fiksie hou dit die implikasie in dat die grondbeginsels van tradisionele fiksie, naamlik "mimesis" en "selfgenoegsame betekenisvorming", verwerp word. As gevolg van hierdie verwerping van "vaste punte", raak die teks "drywend" as die vaste punte in die modernisme relativisties begin verskuif. Dit lei dan tot topologiese vervorming van die teks in die postmodernisme. Hierdie topologie word gegenereer deur die bioptemiese sisteem wat binne die proses van die teks bestaan.
Die topologie kan met behulp van die Klein-vorm verduidelik word. Hierdie model vertoon duidelik hoe die topologiese aard van die fiksie in die oorskryding van grense I􀀂: die oortreding van grense tussen fiksie en realiteit, die vorming van die topologiese subjek en topologiese invou tot gevolg; in die vervaging van historiese en ruimtelike grense word topologiese sones gevorm; selfs die dialogistiese diskoerse binne die teks gaan topologies in mekaar oor.

Author Biography

Martie Muller, Northwest University

Martie Muller is tans besig met doktorale studie in literatuurwetenskap by die Potchefstroomse Universiteit. Sy het literêr-kritiese opstelle oor postmo­dernistiese fiksie gepubliseer.

Downloads

Published

1991-03-01

How to Cite

Muller, Martie. 1991. “Grondliggende Algoritme Vir Postmodemisme”. Journal of Literary Studies 7 (1):14 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/19526.

Issue

Section

Articles