Die kreatiewe gebruik van die narratologie in die literatuuronderrig
Abstract
In this article an attempt is made to illustrate the creative possibilities of basic narratological concepts. Narratology is generally regarded as a rather rigid approach to narrative texts because of the structuralist base of the discipline. On account of the fact that narratology does describe the most important narrative categories adequately, the point is made that the discipline is very useful in teaching a reading strategy for narrative texts to inexperienced students. The results of the narratological analysis of a text can, however, be interpreted in a number of ways, and this is where creativity in reading and interpretation can be very prominent. In conclusion, a reading of a short story is done to illustrate and test the theoretical argumentation.
Opsomming
In hierdie artikel word 'n poging aangewend om die kreatiewe moontlikhede van die basiese narratologiese konsepte te illustreer. Die narratologie word gewoonlik as 'n strak benadering tot verhalende tekste beskou hoofsaaklik as gevolg van die strukturalistiese oorsprong en basis van die narratologie. Omdat die narratologie die belangrikste narratiewe kategoriee op 'n bevredigende wyse beskryf en uiteensit, word hier geredeneer dat die narratologie met groot sukses gebruik kan word as 'n basiese leesstrategie van verhalende tekste. Die resultaat van 'n narratologiese beskrywing moet egter gernterpreteer word en dit is hier waar kreatiwiteit 'n belangrike rol kan speel. Daar word met 'n kreatiewe lesing van 'n kortverhaal afgesluit om te illustreer hoe 'n kreatiewe benadering tot die lees van verhalende tekste moontlik daar kan uitsien.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 1991 Heilna du Plooy

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.