Die spel van die falliese, kastratiewe en farmakoniese in Pieter Fourie se Die koggelaar

Authors

Abstract

On the level of text analysis, this article experiments in a creative way with the disseminating play of signifiers as possible entrances to the subconscious levels of the text. Intratextually, attention is therefore given to the dispersive, displacive and supplementive
semiotisation of the Eigenwelt, Mitwelt and Umwelt of the dramatis personae. Intertextual aspects of psychoanalysis (Freud), deconstruction (Derrida), anthropology (Girard et al.), Greek drama (Segal et al.) and the reception of the play (Van Zyl et al.) are
touched upon, especially in the references.

Opsomming
Op teksanalitiese vlak word daar in hierdie artikel op kreatiewe W>JSe geeksperimenteer met die disseminerende spel van betekenare as moontlike ingange tot die onderbewus­telike Jae van die teks. In hierdie verband word op intratekstuele vlak aandag gegee aan die verskuiwende, verspreidende en supplementerende semiotisering van die dramatis personae se Eigenwelt, Mitwelt en Umwelt. lntertekstueel word veral in die aantekeninge onder andere aspekte van die psigoanalise (Freud), dekonstruksie (Derrida), die antropo­logie (Girard et al.), die Griekse drama (Segal et al.) en die resepsie van die stuk (Van Zyl et al.) aangeroer.

 

Author Biography

H.J. Vermeulen, University of KwaZulu-Natal

H.J. Vermeulen is 'n senior lektor verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands van die Natalse Universiteit, Pietermaritzburg. Akademies publiseer by veral oor die prosa en drama en op kreatiewe vlak lewer by 'n drama Bus-Stop en kortverhale en gedigte in onder andere letterkundige tydskrifte. Hy doseer primer drama en bet ook al opgetree as regisseur en toneelspeler. Sy belangstelling le veral in die kreatiewe verband tussen die geskrewe woord en die sielkunde en filosofie.

Downloads

Published

1992-06-01

How to Cite

Vermeulen, H.J. 1992. “Die Spel Van Die Falliese, Kastratiewe En Farmakoniese in Pieter Fourie Se Die Koggelaar ”. Journal of Literary Studies 8 (1/2):11 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/19798.

Issue

Section

Articles