Afrikaanse huldigingsbundels: hulsels van plastiek?

Authors

Abstract

Vanwee die onbewuste (Charles Malan & H.P. van Coller)
Uit liefde en ironie (Hans Ester & Ernst Lindenberg)
Op die wyse van die taal (Rouston Gilfillan & Abraham de Vries)
Lewe met woorde (Henriette Roos)

Author Biography

Joan Hambidge, University of Cape Town

Joan Hambidge, voorheen van die Universiteit van die Noorde, is tans verbonde aan die departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Kaapstad. Haar belangrikste teoretiese belangstellings is psigoanalise, dekonstruksie, poststrukturalisme en postmodernisme. Verder is sy veral geïnteresseerd
in poësie en satiriese kommentaar op die literêre bedryf - veral die simbiotiese bestaan tussen teorie en praktyk.

Downloads

Published

1992-06-01

How to Cite

Hambidge, Joan. 1992. “Afrikaanse Huldigingsbundels: Hulsels Van Plastiek? ”. Journal of Literary Studies 8 (1/2):12 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/19968.

Issue

Section

Articles