Writing Space
Abstract
Writing Space explores the way in which language structures space with the help of lexical, syntactical, and semantic devices. Based upon an analysis of Susan's writing lesson given to Friday in J.M. Coetzee's Foe, a spatial reading of narrative is demonstrated. This includes a brief discussion on literacy as a prerequisite for writing, the site of the activity, and the theoretical framework within which spatialisation as a critical tool for literary analysis is not only consonant with post-structuralist thought but also a foremost means of ordering the world.
Opsomming
In hierdie referaat word die wyse ondersoek waarop taal strukture spasieer met behulp van leksikale, sintaktiese en semantiese middele. Daar word 'n ruimtelike lees van die verhaal gedemonstreer aan die hand van 'n analise van die skryfles wat Susan aan Friday gee in J.M. Coetzee se Foe. Die ruimtelike lees van 'n verhaal behels benewens 'n kort bespreking van geletterdheid as 'n voorvereiste vir skryf en die terrein van sodanige aktiwiteit, ook die teoretiese raamwerk waarbinne die benutting van ruimte as 'n onontbeerlike werktuig te voorskyn tree. Dit is nie alleen in ooreenstemming met post-strukturalistiese denke nie, maar ook die belangrikste middele om die wl!reld te orden.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 1994 Reingard Neethersole

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.