Ostensie en die dramateks/opvoering­verhouding

Authors

Abstract

This article studies the relationship between dramatic text and performance from the viewpoint of the role played by ostension in both. Two aspects receive special attention in this regard, namely:

(1) the aspect of physical representation; and
(2) the fictional contract (contrat theatral) made with the spectator.

A short discussion is given of Pieter Fourie's Die Koggelaar (1988) to illustrate the working of ostension in this play.

 

Opsomming

Die verhouding tussen die dramateks en die opvoering word in hierdie artikel bestudeer vanuit die perspektief van die rol wat ostensie by albei speel. In die artikel word veral gefokus op twee aspekte, naamlik:

(1) die aspek van fisiese voorstelling in die hier en nou; en
(2) die fiksionele kontrak (contrat theatra/) wat met die toeskouer gesluit word.

'n Kort bespreking van Pieter Fourie se Die Kogge/aar (1988) volg om die neerslag van ostensie in hierdie dramateks te illustreer.

 

Author Biography

Marisa Keuris, University of South Africa

Marisa Keuris is lektrise in die Departement Algemene Literatuurwetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy het haar D.Litt aan die PU vir CHO behaal. Haar proefskrif handel oor Modeme dramateorie vandag: die bydrae van die drama- en teatersemiotiek. Sy het verskeie artikels oor die moderne dramateorie gepubliseer. Haar navorsing is tans gesentreerd op die drama/­teater vanuit 'n feministiese perspektief.

Downloads

Published

1994-06-01

How to Cite

Keuris, Marisa. 1994. “Ostensie En Die Dramateks Opvoering­verhouding ”. Journal of Literary Studies 10 (2):12 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/22464.

Issue

Section

Articles