Die dialektiek van genre: kanttekeninge by Bakhtin·en Jameson

Authors

  • S. Van Wyk University of the Western Cape

Abstract

After a discussion of the problems with a definition of genre and the short-comings in the practice of traditional genre-criticism, the conclusion is reached that the concept has some practical use in the analysis and interpretation of texts and also as a means of accounting for the socio-political grounds of a text. Along with Bakhtin and Jameson it is argued that genre as a formal and social construct gives the opportunity to study the dialectics of text and context. In conclusion Jameson's methodology for a dialectics of genre by which both text and criticism can be regrounded, is briefly sketched.

 

Opsomming
Na 'n bespreking van die probleme rondom 'n definisie van genre en die gebreke in die praktyk van die tradisionele genrekritiek, is die slotsom dat die konsep tog gebruiks­waarde het by die analise en interpretasie van tekste; ook in die verrekening van die sosio-politieke neerslae van 'n teks. Aan die hand van Bakhtin en Jameson word die argument gevoer dat genre as vormlike en sosiale konstruksie juis die moontlikheid bied om die teks-konteks dialektiek te verken. Jameson se metodologie vir 'n dialektiek van genre waardeur beide teks en kritiek sosiaal begrond kan word, word kortliks in die slotgedeelte uiteengesit.

Author Biography

S. Van Wyk, University of the Western Cape

Steward van Wyk doseer Afrikaanse Letterkunde in die Departement Afri­kaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland en werk tans aan 'n D.Litt-verhandeling oor die Afrikaanse digter, Adam Small .

Downloads

Published

1994-06-01

How to Cite

Van Wyk, S. 1994. “Die Dialektiek Van Genre: Kanttekeninge by Bakhtin·en Jameson”. Journal of Literary Studies 10 (2):9 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/22466.

Issue

Section

Articles