Aspekte van die verhouding skrywer­ karakter-leser in Kroniek uit die doofpot (John Miles)

Authors

Abstract

In this article certain aspects of the relationship author-character-reader in John Miles's novel 􀀉roniek uit die doofpot are discussed. The implications these have for the possible meaning_ of the novel are scrutinized. Miles took great care with the text-internal discourse particularly between fictive author (author-narrator) and fictive reader (reader­character) in order to involve the implicit reader in an exceptionally explicit and frank manner, by which the engage-perlocution of the novel is intensified. The following as­pects are investigated: (a) universalizing by author and characters; (bl identification between author and character; (cl linguistic signals of identification among author, character and reader and; (d) the part played by "built-in reader reactions".

 

Opsomming
In hierdie artikel word sekere aspekte van die verhouding tussen outeur-karakter-leser in John Miles se roman Kroniek uit die doofpot bespreek. Die implikasies hiervan vir die moontlike betekenis van die roman word ender die loep geneem. Miles het die teks­interne diskoers met groot noulettendheid gehanteer. Dit geld met name die diskoers tussen die fiktiewe outeur (outeur-verteller) en die fiktiewe leser (leser-karakter) waardeur die implisiete leser op 'n uitsonderlike eksplisiete en openhartige wyse sodanig betrek word, dat die engage-perlokusie van die roman daardeur ge'intensiveer word. Die volgende aspekte word ondersoek: (a) universalisering deur die outeur en die karakters, (bl identifikasie tussen outeur en karakter, (c) linguistiese sinjale van die identifikasie tussen outeur, karakter en leser en (d) die rel van "ingeboude leserreaksies".

 

 

Author Biography

M J Prins, University of Fort Hare

Mike Prins is professor en hoof van die Departement Afrikaans-Nederlands aan die Universiteit van Fort Hare. Hy is lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hy stel hoofsaaklik belang in die Afri­kaanse prosa, maar bet ook oor die Afrikaanse drama en poesie gepubliseer. Talle artikels uit sy pen het reeds in vaktydskrifte verskyn.

Downloads

Published

1994-06-01

How to Cite

Prins, M J. 1994. “Aspekte Van Die Verhouding Skrywer­ Karakter-Leser in Kroniek Uit Die Doofpot (John Miles) ”. Journal of Literary Studies 10 (2):19 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/22467.

Issue

Section

Articles