Afrikaans and South African Literature

Authors

Abstract

The dichotomy between the ideal of a South African literature and the continued separate existence of different literatures in South Africa necessitates analysing the concept "South African literature" somewhat further. This is done by analysing N.P. Van Wyk Louw's ideas on national literature and the establishment of Afrikaans literature in the institutional sphere. Against this background it is argued that a further investigation into the history of different literatures in South Africa would be a more rewarding exercise than premature attempts at establishing a tradition of "South African-ness".

 

Opsomming
Die teenstelling tussen die ideaal van 'n Suid-Afrikaanse letterkunde en die voortgesette bestaan van verskillende letterkundes in Suid-Afrika wys op die noodsaaklikheid om die konsep van "Suid-Afrikaanse letterkunde" verder te analiseer. Dit word onderneem deur 'n ontleding van N.P. van Wyk Louw se idees oor nasionale letterkunde en die vestiging van die Afrikaanse letterkunde in die institusionele sfeer. Teen hierdie agtergrond word geredeneer dat 'n verdere ondersoek na die geskiedenis van verskillende letterkundes in Suid-Afrika 'n vrugbaarder onderneming sal wees as voortydige pogings tot die daarstelling van 'n tradisie van "Suid-Afrikaansheid".

Author Biography

Gerrit Olivier, University of Johannesburg

Gerrit Olivier is professor in die Departement Afrikaans-Nederlands aan die Universiteit van Witwatersrand en tans Dekaan van die fakulteit Lettere en Wysbegeerte. Sy belangstellingsvelde is Afrikaanse literatuur, literere teorie en modeme Nederlands. Hy werk tans aan 'n boek oor die werk van Koos Prinsloo.

Downloads

Published

1995-06-01

How to Cite

Olivier, Gerrit. 1995. “Afrikaans and South African Literature ”. Journal of Literary Studies 11 (2):11 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/22713.