Comparative Reception Studies of the Gothic Novel

Response to Hendrik van Gorp

Authors

Abstract

Response to Hendrik van Gorp

Comparative Reception Studies of the Gothic Novel

Author Biography

Rialette Wiehahn, University of South Africa

Rialette Wiehahn behaal die MA-graad (Afrikaans) met-onderskeiding by die Universiteit van Kaapstad met DJ Opperman as studieleier. Die doktorsgraad van die Witwatersrandse Universiteit is in 1963 aan haar toegeken vir 'n proefskrif oor die Afrikaanse kritiek. Haar promotor was NP van Wyk Louw. Die studie is in 1965 gepubliseer onder die titel Die Afrikaanse poesiekritiek: 'n histories-teoretiese beskouing. Dr Wiehahn het 'n verskeidenheid artikels en resensies in vaktydskrifte gepubliseer. Sy is tans senior. lektrise in die Department Afrikaans by Unisa en die eindredakteur van die letterkundige vaktydskrif Stilet. 

Downloads

Published

1995-12-01

How to Cite

Wiehahn, Rialette. 1995. “Comparative Reception Studies of the Gothic Novel : Response to Hendrik Van Gorp”. Journal of Literary Studies 11 (3/4):4 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/22759.