English Studies and Cultural Power: Towards a Recognition of Mediated Practices
Abstract
This paper suggests that the shifts of content and practice which characterise South African English studies are attributable to certain multicultural imperatives, the least acknowledged of which is the mass media. Yet I do not perceive English and cultural
studies to be synonymous. While recognising that the "literary" is a category constructed in conflictual relation to other discourses, I argue for an English studies which, unlike many cultural studies critiques, admits the validity of people's imaginative, emotional
and aesthetic investments in their responses to culture. The term "mediated" is used to designate not only forms such as televisual and print media, but also the mediated nature of our identities as students and teachers as they relate to pedagogic practice.
Opsomming
Hierdie referaat suggereer dat die inhoud- en praktykverskuiwings wat Suid-Afrikaanse Engelse studies kenmerk, toegeskryf kan word aan sekere multikulturele imperatiewe waarvan die massa media die minste erkenning ontvang. Dog beskou ek nie Engelse
en kultuurstudies as sinoniem nie. Terwyl ek toegee dat die "literêre" 'n kategorie is wat in konflikverhouding met ander diskoerse gekonstrueer is, argumenteer ek ten gunste van 'n Engelse studie wat, anders as in die geval van baie kultuurstudiekritieke, die geldigheid van mense se verbeeldingryke, emosionele en estetiese betrokkenheid by kultuur erken. Die begrip "berniddeling" word gebruik om nie alleen die invloed van vorms soos televisuele en gedrukte media aan te dui nie, maar verwys ook na die bemiddelende aard van ons identiteit as studente en dosente wat betref pedagogiese praktyk.
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 1996 Sally-Ann Murray

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.