Op soek na 'n toereikende genreteorie

Authors

  • Leon Strydom

Abstract

In this research plan the absence of specialisation in genological investigation is attributed to inadequate systematisation. The problem will be approached interdis­ciplinary, that is, in terms of structuralism, semiotics and cognitive theory. In order to develop a model which guarantees the objective identification and explanation of generic presence in literary communication, it seems essential to start by distinguishing between religion, art and science as epistemes, and only then to explicate the dis­tinctive rules and strategies of poetic, narrative and dramatic communication.

 

Opsomming
In die navorsingsplan word die gebrek aan spesialisasie in genologiese ondersoek aan ontoereikende sistematisering gewyt. Dit is die voorneme om die probleem interdis­sipliner te benader, naamlik, in terme van die strukturalisme, die semiotiek en die kog­nitiewe teorie. Ten einde 'n model te kan ontwikkel wat die objektiewe identifikasie en verklaring van generiese aanwesigheid in literere kommunikasie verseker, lyk dit essensieel om eers onderskeid te tref tussen godsdiens, kuns en wetenskap as epis­teme, en dan die onderskeidende reels en strategiee van poetiese, narratiewe en dramatiese kommunikasie eksplisiet te maak.

Author Biography

Leon Strydom

Leon Strydom is hoof van Algemene Llteratuurwetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat. Tans is hy veral geinteresseerd in die wetenskapsftlosofie en die genologie.

Downloads

Published

1996-09-01

How to Cite

Strydom, Leon. 1996. “Op Soek Na ’n Toereikende Genreteorie”. Journal of Literary Studies 12 (3):7 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/23990.

Issue

Section

Articles