Die lee plek: 'n Genologiese onderskeiding

Authors

Abstract

Literary communication hinges on both verbal and non-verbal signs or unfilled spaces. With a view to describing these gaps definitively and unambiguously, a frame of reference has been devised from the perspective of semiotic structuralism which not only allows for the objective identification of the gap, but also assesses its informativity in terms of the genre code.

 

Opsomming
Literere kommunikasie vind nie net deur middel van verbaal aanwesige tekstekens plaas nie, maar ook met behulp van nie-verbale tekens, oftewel lee plekke. Ten einde lee plekke op 'n onderskeidende manier te beskryf en te verklaar, word 'n verklaringsraam vanuit die semiotiese strukturalisme ontwikkel wat, enersyds, die objektiewe iden­tifikasie van die lee plek bemoontlik, en andersyds, die informatiwiteit daarvan in terme van die genrekode meetbaar maak.

Author Biography

Nancy-Anne Anderson, University of the Free State

Nancy-Anne Anderson is lektor in die Departement Algemene Literatuur­wetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat. Haar belangstelling is veral in dramateorie en literatuurteorie.

Downloads

Published

1996-09-01

How to Cite

Anderson, Nancy-Anne. 1996. “Die Lee Plek: ’n Genologiese Onderskeiding ”. Journal of Literary Studies 12 (3):27 pages. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/23991.

Issue

Section

Articles