Inleiding: “Om kommunikasie op gang te kry”: Die begin en einde van Marlene van Niekerk se oeuvre

Authors

Abstract

Van Niekerk's novels are characterised by the special attention that is drawn to the use of language. This article focuses on the ways in which the mimetic possibilities of language are investigated in her novels. The restriction on communication, on knowledge of the self, knowledge and understanding of the other and of the world as a result of the fact that this knowledge and communication are determined by language is central in this investigation. Eventually it is pointed out how van Niekerk tries to reach beyond these restrictions of language by making use of narrative and metaphor.

 

Opsomming

Van Niekerk se romans word gekenmerk deur die manier waarop met taal omgegaan word. Hierdie artikel fokus op die manier waarop die mimetiese moontlikhede van taal in Van Niekerk se drie romans ondersoek word. Die beperkings op kommunikasie, op selfkennis en op kennis en begrip van die ander en van die wêreld as gevolg van die talige gemedieerdheid van al hierdie kennis en kommunikasie staan sentraal in die ondersoek. Uiteindelik word gewys op die pogings van Van Niekerk om deur metafore en deur vertellings verby hierdie beperkings te reik.

Metrics

Metrics Loading ...

Author Biography

Willie Burger, University of Johannesburg

Willie Burger is professor in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Johannesburg. Hy het oor ’n wye aantal temas in ’n verskeidenheid vaktydskrifte en in boeke gepubliseer. Hy was mederedakteur (saam met Helize van Vuuren) van Sluiswagter by die dam van stemme oor Karel Schoeman (2002). Hy is die skrywer van twee essaybundels onder die titel Pa se stem (2003 en 2005).

Downloads

Published

2009-09-01

How to Cite

Burger, Willie. 2009. “Inleiding: ‘Om Kommunikasie Op Gang Te kry’: Die Begin En Einde Van Marlene Van Niekerk Se Oeuvre”. Journal of Literary Studies 25 (3):1-15. https://unisapressjournals.co.za/index.php/jls/article/view/12414.